DSpace Repository

Portret fotografie

Show simple item record

dc.contributor.author Pretorius, deur Marie-Madeleine Yvonne
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-05-16T09:19:28Z
dc.date.available 2017-05-16T09:19:28Z
dc.date.issued 1998
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/976
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Elke fotograafhet sy/haar eie visie van hoe om sy foto's tot beste kwaliteit te fotografeer en te produseer. Die persoon wat die beeld sien moet die dieselfde gevoel kry as wat die fotograaf gehad het op die stadium toe die foto geneem is. Die visie wat hierdie skripsie voorstel is om 'n meer dromerige skoonheid te skep. Die inhoud van die werke behels meer "close-up" portrette. Daar is wei 'n verskeidenheid soos by. 'n variasie van kleur en swart en wit foto's, skerpfokus of dan die sagte effek. Die insperasie het deur 'n hele aantal portret fotograwe gekom. 'n Fotograafmet die naam Wayne Maser (Fig A en B) het die insperasie begin maar met die verloop van tyd en die navorsing wat met die voltooiing van hierdie skripsie gepaard gegaan het het daar ander fotograwe kopuitgesteek met soort gelyke idees en intrepetasies, by. Victor Skrebneski, Figure C en D. In hierdie skripsie sal sekere inligting oor portret fotografie in detail bespreek word en ander dele sal net genoem word. 'n Agtergrond word hierdeur geskep sodat die leser wat hierdie skripsie lees verseker kan wees dat as die dag kom wat hy/sy so iets wil aanpak, hy/sy klaar weet wat alles in gedagte gehou moet word. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Portrait photography - Technique en_US
dc.title Portret fotografie en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account