DSpace Repository

Die hoeke en draaie van argitektuur fotografie

Show simple item record

dc.contributor.author Kruger, deur L.R.
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-05-16T08:09:42Z
dc.date.available 2017-05-16T08:09:42Z
dc.date.issued 1998
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/969
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Die meeste van ons mense stap vandag rond in die veld, sonder om rondom ons te kyk. Baie keer is ons haastig en ons kan nie gou genoeg van punt A na punt B beweeg nie. Wat ons observasie aanbetref, is daar ook nie baie oor te se me. Wat in die meeste gevalle gebeur is ons sien eers iets raak as ons direk daannee gekonfronteer word. Neem nou daardie kougom waarin jy get rap het as voorbeeld. In vandag se gejaagde lewe is dit soms baie moeilik om oplettend te wees,veral as daar kougom op die sypaadjie is. Dit is ook baie komies om die reaksie te sien van iemand wat in die kougom getrap het. Uit die voorafgaande voorbeeld is dit egter duidelik dat ons lewe baie gejaagd is en ons nie tyd het om te kyk na die verskillende detail wat weggesteek is in die vorm van die geboue nie. As 'n mens mooi daarna kyk, mors party mense hulle geld want 'n gebou is net "snaaks" of eienaardig vir miskien 'n maand, daama beweeg jy yerby hom asof hy nooit bestaan het rue. Wat al soms verskyn het IS dat 'n foto of 'n publikasie van 'n gebou se binne ofbuitekant aan mense getoon IS. Meestal het dit gebeur in 'n koerant of 'n tydskrif. Dan is die mense stomgeslaan of dan selfs verbaas, want hulle het nog nooit na die gebou gekyk nie. Net so hoef gebou foto's me altyd saal en eentonig te wees rue. Daar kan dalk gebruik gemaak word van gebou foto' s om die uitleg van die ruin te bepaal, soos met die aanbou van die Glaspaleis in die Bloemfonteinse Middestad, op die hoek van Voortrekker en Margraaffstraat en selfs by die uitleg VaL die Technikon Vrystaat se nuwe biblioteek. Landskap argitekte weet rue altyd waar en hoe om die nodige struike en borne aan te plant nie, as hulle nie weet hoe die gebou lyk of hoe die omgewing rondom die gebou hom daaruit sien nie. Met ;n gebou foto sal hy egter in staat wees o:n 'n vooraf skatting te maak van hoe die tuine om die gebou moet lyk. In die skripsie gaan gekyk en verduidelik word wat benodig word om 'n goeie geboufoto te neem. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Photography en_US
dc.subject Architectural en_US
dc.subject Photography, Architectural - Technique en_US
dc.title Die hoeke en draaie van argitektuur fotografie en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account