Abstract:
Die meeste van ons mense stap vandag rond in die veld, sonder om rondom ons te
kyk. Baie keer is ons haastig en ons kan nie gou genoeg van punt A na punt B
beweeg nie.
Wat ons observasie aanbetref, is daar ook nie baie oor te se me. Wat in die meeste
gevalle gebeur is ons sien eers iets raak as ons direk daannee gekonfronteer
word. Neem nou daardie kougom waarin jy get rap het as voorbeeld. In vandag
se gejaagde lewe is dit soms baie moeilik om oplettend te wees,veral as daar
kougom op die sypaadjie is. Dit is ook baie komies om die reaksie te sien van
iemand wat in die kougom getrap het.
Uit die voorafgaande voorbeeld is dit egter duidelik dat ons lewe baie gejaagd is en
ons nie tyd het om te kyk na die verskillende detail wat weggesteek is in die
vorm van die geboue nie. As 'n mens mooi daarna kyk, mors party mense hulle
geld want 'n gebou is net "snaaks" of eienaardig vir miskien 'n maand, daama
beweeg jy yerby hom asof hy nooit bestaan het rue. Wat al soms verskyn het IS
dat 'n foto of 'n publikasie van 'n gebou se binne ofbuitekant aan mense getoon IS. Meestal het dit gebeur in 'n koerant of 'n tydskrif. Dan is die mense
stomgeslaan of dan selfs verbaas, want hulle het nog nooit na die gebou
gekyk nie.
Net so hoef gebou foto's me altyd saal en eentonig te wees rue. Daar kan
dalk gebruik gemaak word van gebou foto' s om die uitleg van die ruin te bepaal,
soos met die aanbou van die Glaspaleis in die Bloemfonteinse Middestad, op die
hoek van Voortrekker en Margraaffstraat en selfs by die uitleg VaL die
Technikon Vrystaat se nuwe biblioteek.
Landskap argitekte weet rue altyd waar en hoe om die nodige struike en borne aan
te plant nie, as hulle nie weet hoe die gebou lyk of hoe die omgewing rondom die
gebou hom daaruit sien nie. Met ;n gebou foto sal hy egter in staat wees o:n 'n
vooraf skatting te maak van hoe die tuine om die gebou moet lyk.
In die skripsie gaan gekyk en verduidelik word wat benodig word om 'n goeie
geboufoto te neem.