DSpace Repository

Stil lewe en kos fotografie

Show simple item record

dc.contributor.author Duminy, Sylvia Ida
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-05-16T07:39:48Z
dc.date.available 2017-05-16T07:39:48Z
dc.date.issued 1998
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/965
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Die eerste hoofstuk handel oor die kamera en film wat die kwaliteit van enige kos fotografie positief of negatief kan beYnvloed. Dit sluit ook 'n kort beskrywing in van die funksies van die 4 x 5 kamera, sowel as 'n verskeidenheid van films wat deur professionele fotograwe gebruik word. Robert Dodds, 'n kenner in kos fotografie se mening en metodes van fotografie word uitgelig in die tweede hoofstuk. Die hoofmhoud van hierdie skripsie (hoofstuk 3) handel oor hoe te werk gegaan moet word om aan die hoof vereistes van kos fotografie te voldoen, deur die gebruik van produkte, spesifieke vereistes, beplanning, toetsing, natuurlike lig en die skepping van atmosfeer. Die skripsie se laaste deel handel oor die outeur se foto's en 'n verduideliking daarvan. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Photography of food en_US
dc.subject Still-life photography - Technique en_US
dc.title Stil lewe en kos fotografie en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account