DSpace Repository

Die gevoel van 'n gesig

Show simple item record

dc.contributor.author Bornman, Conrad
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-06-02T12:00:53Z
dc.date.available 2017-06-02T12:00:53Z
dc.date.issued 1998
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/1099
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract So lank as wat daar mense is, sal hulle hulself op 'n foto wil sien. Hetsy dit vir persoonlike doeleindes is, of vir versiering, sal die behoefte altyd bestaan. Daar is 'n baie goeie wisselwerking tussen 'n portretfotograaf en sy onderwerp. Die fotograaf wil die beste resultate kry ten opsigte van sy persoonlike sty! en tegniek. Daarteenoor moet die onderwerp of persoon wat afgeneem word, op sy manier so natuurlik as moontlik wees en op dieselfde tyd so voorkom soos 'n sekere mite of fantasie. Dit is wat portretfotografie so opwindend maak. Dit is ook 'n persoonlike uitdaging vir die fotograaf om so 'n fantasie te skep vir die persoon. As gevolg van die wisselwerking tussen die fotograaf met sy denke, sy spesifieke kamera en film, die persoon wat afgeneem word met sy onderskeie karaktereienskappe en fisiese gelaatstrekke en natuurlik die omgewing en beligting moet daar 'n sterk band van kommunikasie tussen bogenoemde aspekte wees. Daar moet 'n belangrike band van kommunikasie wees om die perfekte omstandighede vir portrette te skep. Voordat 'n person afneem word, maak ek 'n punt daarvan om 'n tydperk voor die tyd, tyd saam met die persoon te spandeer. Daardeur kan ek op 'n natuurlike manier elke karaktereienskap ontleed Dan kan daar besluit word walter tipe beligting gebruik gaan word naamlik,. natuurlike of kunsmatige beligting. As daar besluit word op kunsmatige beligting. Moet daar vooraf 'n geskikte plek gesoek en besoek word As daar besluit word op 'n studio, moet die ligte vooraf opgestel, reggestel en getoets word Die agtergrond word laaste opgesit, want die persoon se oogkleur, haarkleur, ens. moet eers in aanmerking geneem word Hierdie beginsel geld net as daar kleur geneem word Swart en wit gebruik ek oorwegend 'n wit uitgewaste agtergrond Dit gee 'n baie simplistiese benadering tot die onderwerp. Die waarnemer se aandag is ook gevestig op die belangrikste in die foto naamlik die persoon. Ek verkies dus 'n agtergrond wat nie 'n mens se aandag aftrek nie. Portretfotograjie is nie so maklik en eenvoudig soos wat meeste mense insinueer nie. 'n Goeie skrywer of digter kan egter vir hoofstukke aaneen iemand beskryf, maar 'n portretfotograaf moet dieselfde persoon in een foto beskryf en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Portrait photography - Technique en_US
dc.subject Photography en_US
dc.subject artistic en_US
dc.title Die gevoel van 'n gesig en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account