DSpace Repository

Sport fotografie

Show simple item record

dc.contributor.author Schoeman, Abel Daniel
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-06-02T11:00:17Z
dc.date.available 2017-06-02T11:00:17Z
dc.date.issued 1995
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/1084
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract SPORTFOTOGRAFIE: Waaroor gaan dit en wat is die fynere kunsies van sportfotografie? Is dit bloot 'n aksiefoto van Chester Williams wat vir David Campese klop in 'n toets teen Australie op Nuweland? Vir elke sportman is dit 'n fantasie om in daardie wedstryd te speel, maar vir elke sportfotograaf is dit net so 'n groot droom om daardie uitdrukking van oorwinning op Chester se gesig vas te le, as hy laer en laer afkom in sy duikpoging hoekvlag toe. Uit die aard van die saak sal jy baie beslis goeie aanvoeling moet he om dit moontlik te maak. Dit is 'n borrelende ondervinding vir die sportfotograaf sowel as vir die speler. Hy lewe saam met die spel en word heeltemal vasgevang en weggevoer deur die aksie, watter sport hy ook al mee besig is. Dit is asof die sportfotograaf absoluut een word met d ie sport. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Photography of sports en_US
dc.subject Photography - Study and teaching - South Africa en_US
dc.title Sport fotografie en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account