DSpace Repository

Portretfotografie vanuit die ateljee

Show simple item record

dc.contributor.author Strauss, deur Henriette
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-05-10T10:35:16Z
dc.date.available 2017-05-10T10:35:16Z
dc.date.issued 1996
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/945
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Portretfotografie is baie meer 'n wetenskaplike-faktor as 'n kunsfaktor vir die fotograaf. Hoewel daar emosie en gevoel is, bly dit nog steeds 'n chemiese proses. Maar dit was dekades gelede toe fotografie nog slegs 'n rnisterie was vir die fotograaf. Maar vandag weet ons meer as fotograwe van 'n paar jaar gelede. Ons hoef nie meer te eksperimenteer nie, om die eindproduk te bepaal nie. Die wetenskap het gesorg vir gemak vir vandag se fotograwe. Daar is wei dinge waarmee geeksperimenteer kan word, soos byvoorbeeld beIigting, swart-en-wit of Ideur film, "reversal" proses en bybenodighede om die eindresultaat interressant te hou. In die volgende paar hoofstukke gaan ek 'n breedvoerige omskrywing gee wat belangrik is vir die portretfotograaf en wat die fotograaf in aarunerking sal moet neem om 'n sukses te maak van sy foto's. Dit sluit die volgende Ill: *waar die foto geneem gaan word * watter tipe beligtinggebruik gaan word *die modeJle wat gebruik gaan word *watter tipe bybenodighede gebruik kan word *grimering en haarstilering van die modeIle. Die fotograaf gaan ook In kort bespreking doen om meer lig op die onderwerp te bring van hoe fotografie ontstaan het en wie was betrokke by die ontwikkeling daarvan. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Portrait photography en_US
dc.title Portretfotografie vanuit die ateljee en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account