DSpace Repository

Portret fotografie

Show simple item record

dc.contributor.author Knox, Christel
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-06-02T11:19:45Z
dc.date.available 2017-06-02T11:19:45Z
dc.date.issued 1996
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/1089
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Fotografie is 'n manier hoe 'n fotograaf sy gevoel, denkwyse en emosie kan uitbeeld. Op so 'n manier kan hy deur sy foto's kommunikeer. Die fotograaf kan op sy eie manier 'n storie probeer vertel, sonder om enige vorm van woorde of skrif te gebruik. Op so 'n wyse kan hy enige persoon se aandag trek, maak nie saak watter nasie, ras en kllltuur die persoon het nie. 'n Suksesvolle portret sal altyd een van die volgende elemente besit; styl, elegansie, kuns, wildheid en mode. Hier is kortliks 'n opsommmg van sekere punte wat die Outeur in sy skripsie gaan bespreek. Die Outeur hou daarvan om met mense te werk dus sal hy menseverhoudinge kortliks bespreek. Die Outeur dink dit is belangrik om goed met jou model te kan werk en kommunikeer, want dit vergemaklik jou werk en jy kry wat jy wil he. Tweedens voel die Outeur dit is belangrik om kreatiwiteit aan die dag te le. 'n Paar metodes wat hy gaan bespreek is die volgende. 1. Deur van bybenodighede gebruik te maak, soos byvoorbeeld pruike, vals oogwimper~, en vele meer. 2. Sepia tone. 3. E6 en C41. 4. "High key" fotografie. Derdens, doen die Outeur al sy werk in die ateljee, daarom sal hy beligting ook bespreek. Ander belangrike aspekte is grifl.lering en juwele. Vierdens wil die die Outeur verskillende tipes portrette bespreek. Vyfdens gaan ~ie Outeur die ateljee uitleg bespreek. Laastens sal die Outeur sy eie werk bespreek. Die skripsie sal dus illustreer dat portret fotografie die mees intressante en kreatieftse kan wees. en_US
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject Portrait photography en_US
dc.title Portret fotografie en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account