DSpace Repository

THE DESIGN AND STRUCTURE OF A RESOURCE-BASED LEARNING ACADEMIC STAFF DEVELOPMENT MODEL

Show simple item record

dc.contributor.author HOLTZHAUSEN, SOPHIA MARIA
dc.contributor.other Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.date.accessioned 2017-03-31T13:58:50Z
dc.date.available 2017-03-31T13:58:50Z
dc.date.issued 2003
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/867
dc.description Thesis en_US
dc.description.abstract Sleutelwoorde: akademikus, brongebaseerde leer, fasiliteerder, hoer onderwys, personeelontwikkeling, personeelontwikkelingsmodel, transformasie. ereldwyd, asook in Suid-Afrika, word die reputasie van hoer onderwys bepaal Wdeur die vermoe om gehaltepersoneel te werf en te behou. Hoer onderwys benodig dus mense met vakkundigheid en toegewydheid om die werkverrigting van instellings binne 'n kompeterende omgewing te handhaaf en te verbeter. Kwaliteit menslike hulpbronbestuur sal die sleutel tot sukses wees. Doeltreffende kennisoordrag en -produksie is die sentrale doel van die SuidAfrikaanse hoer onderwys. Die leerkonteks het as gevolg van transformasie-eise verander. Een so verandering is die paradigmaskuif van keenisoordrag na leer. Die sleutel in beter en verskillende benaderings tot leer en leiding Ie, bv. nie slegs nuwe vorme van leer nie, maar ook transformasie van rolle en nuwe aanbiedingsmetodes - waarvan brongebaseerde leer een is. Hierdie studie het dus gepoog om die hoeronderwyspraktyk te verbeter - waar brongebaseerde leer beskou word as een van die mees bruikbare, suksesvolle en aanvaarbare benaderings tot kurrikulumaanbieding. Dit is ook maklik aanpasbaar vir verskeie style van instruksie en metodes van leer. Die doel van hierdie studie was om bogenoemde komplekse uitdagings aan te spreek, 'n brongebaseerde akademiese personeelontwikkelingsmodel te ontwerp, asook die struktuur te bepaal. Hierdie voorgstelde model ondersoek drie areas van personeelontwikkeling, naamlik brongebaseerde bekwaamhede/bevoegdhede (bv. kennis, vaardighede, houdings en toepassing), rolle en verbeteringstrategiee. Die resultate van hierdie studie is gebaseer op vraelysresponse van 46 brongebaseerde akademici, fokusgroepe, asook kommentaar van brongebaseerde deskundiges. Die belangrikste resultate is 5005 volg: oDie meeste van die deelnemers het hul gebrek aan brongebaseerde bekwaamheid bevestig, wat die behoefte aan die voorgstelde model en ge'identifiseerde verbeteringstrategiee beklemtoon. oDie meeste brongebaseerde akademici het probleme ondervind met die balansering van hoeronderwysdruk en druk van die regering. o Hoe werkladings en beperkte tyd verhoog die druk, wat die moontlikheid van stres verhoog. o Houdingsfaktore be'invloed ook brongebaseerde bekwaamheid. Diegene wat sterk gemotiveerd is, vertoon inisiatiewe ten opsigte van innovering en vordering. Die voorgestelde model het nie net die brongebaseerde akademikus ingesluit nie, maar ook die institusionele profiel wat op 'n strategiese en sistematiese wyse deur middel van 'n sikliese proses uitnemendheid op die gebied va n , brongebaseerde onderwys bereik. en_US
dc.format.extent Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Bloemfontein: Central University of Technology, Free State
dc.subject academic en_US
dc.subject facilitator en_US
dc.subject higher education en_US
dc.subject resource-based learning en_US
dc.subject staff development en_US
dc.subject staff development model en_US
dc.subject transformation. en_US
dc.title THE DESIGN AND STRUCTURE OF A RESOURCE-BASED LEARNING ACADEMIC STAFF DEVELOPMENT MODEL en_US
dc.type Thesis en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account