DSpace Repository

Service-learning and experiential learning as forms of experiential education : similarities and dissimilarities

Show simple item record

dc.contributor.author Snyman, Andries
dc.contributor.other Central University of Technology, Free State, Bloemfontein
dc.date.accessioned 2015-09-17T12:47:00Z
dc.date.available 2015-09-17T12:47:00Z
dc.date.issued 2005
dc.date.issued 2005
dc.identifier.issn 16844998
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11462/473
dc.description Published Article en_US
dc.description.abstract In 2003 is vier technikons genooi om deel te neem aan die "Community Higher Education Service Partnership" (CHESP) inisiatief van die "Joint Education Trust" (JET). Die doel is om diens-leer modules oor verskeie dissiplines heen te ontwikkel en op die wyse technikons meer effektief betrokke te kry by gemeenskapsontwikkeling en die kapasiteitsbou van gemeenskapsleiers, akademici en deelnemers uit die dienste sektor. Technikons neig om diens-leer te identifiseer met hulle praktyk van ervaringsleer. Die doel van die artikel is om die neiging aan te spreek deur te wys op die ooreenkomste en verskille tussen die twee vorme van leer, en wel op basis van Andrew Furco (1996) se analise van ervaringsonderwys. Hoewel daar sekere ooreenkomste tussen diens-leer en ervaringsleer bestaan, plaas die verskille hulle op twee onderskeie punte van Furco se kontinuum vir ervaringsonderwys. Met die oog op die suksesvolle implementering van diens-leer deur technikons is dit noodsaaklik dat akademici en rolspelers uit die gemeenskap hierdie ooreenkomste en verskille verstaan. en_US
dc.format.extent 53 708 bytes, 1 file
dc.format.mimetype Application/PDF
dc.language.iso en_US en_US
dc.publisher Journal for New Generation Sciences, Vol 3, Issue 1: Central University of Technology, Free State, Bloemfontein
dc.relation.ispartofseries Journal for New Generation Sciences;Vol 3, Issue 1
dc.title Service-learning and experiential learning as forms of experiential education : similarities and dissimilarities en_US
dc.type Article en_US
dc.rights.holder Central University of Technology, Free State, Bloemfontein


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search DSpace


Browse

My Account