Abstract:
Existing techniques to manufacture conventional tool steel inserts for the plastic injection moulding process are expensive and time-consuming. Complex mould inserts, difficult to manufacture with conventional processes, can be produced using Direct Metal Laser Sintering (DMLS) with Maraging tool steel (MS1). MS1 is an additive manufacturing (AM) material made available by Electro Optical Systems (EOS) GmbH. Contrary to material removal processes, DMLS can produce MS1 tool steel inserts directly from Computer-Aided Design (CAD) files suitable for high volume plastic injection moulding. Through DMLS it is possible to create conformal cooling channels inside the MS1 inserts that have advantages in reducing heat rapidly and evenly. This can result in a reduction of cycle times, cost per product as well as improving part quality by eliminating defects such as warpage and heat sinks.
This paper will present a comparison between Finite Element Analysis (FEA) simulations of the injection mould inserts with actual mould trails of AM and conventional manufactured inserts. It also includes the design and manufacturing of conventional and DMLS inserts and compares the manufacturing costs and lead times. Using FEA simulations, the design of conformal cooling channels is optimised by comparing the mould temperature of different cooling channel layouts.
Bestaande tegnieke vir die vervaardiging van matryse vir die plastiek-inspuit giet tegniek is duur en tyd rowend. Verder is dit nie altyd moontlik om konvensionele metodes vir die vervaardiging van matryse vir geomteries komplekse gietstukke te gebruik nie. Vir sodanige gietsukke kan invoegsels relatief vinnig vervaardig word, deur van direkte laser metal sinterings metodes (DLMS) met Maraging-staal (MS1) gebruik te maak. MS1 is ’n laag vervaardings materiaal wat onlangs deur Electro Optical Systems (EOS) GmbH beskikbaar gestel is. Dit is ’n pre-allooi, ultra hoë sterkte metaal met goeie meganiese eienskappe. In teenstelling met materiaal verwyderings prosesse (masjienerings prosesse), kan DMLS MS1 staal matryse of insetsels wat vir hoë volume produksie van plastiek gietsukke bruikbaar is, direk vanaf rekenaar-gesteunde ontwerp prosesse vervaardig word. Die gebruik van DMLS kan ook vir die ontwerp en vervaardiging van vorm getroue verkoelings kanale in matryse voorsiening maak, wat tot laer hitte asook die vinnige en eweredige verspreiding daarvan sal lei. Voorgenoemde behoort tot ’n aansienlike verlaging in produksie siklus tye te lei met ’n dien ooreenkomstige verlaging in die produksie koste asook ’n verbetering in die kwaliteit van die vervaardigde produkte a.g.v. die voorkoming van defekte soos kromtrekking en hitte-putte wat normaalweg deur oneweredige hitte verspreiding veroorsaak word.