dc.contributor.author |
Van Wyk, Rinee |
|
dc.contributor.other |
Bloemfontein: Central University of Technology, Free State |
|
dc.date.accessioned |
2017-05-31T13:56:17Z |
|
dc.date.available |
2017-05-31T13:56:17Z |
|
dc.date.issued |
2003 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/11462/1036 |
|
dc.description |
Thesis |
en_US |
dc.description.abstract |
Omgewingsfaktore soos anaboliese stimulante speel 'n toenemende rol wat mens like
fertiliteit betref. Die gebruik van Zeranol (7 a-Zearalanol) as anaboliese groeipromotor
in vee veroorsaak dat klein hoeveelhede van hierdie chemikaliee in diereweefsel
neerslaan. Zeranol besit swak estrogeniese eienskappe wat die aktiewe verplasing
van estrogeen by estrogeniese reseptore tot gevolg het. Newe effekte soos die
inhibering van die hipofise asook die atrofie van die testes, prostaat en seminale
vesikels is die gevolg van oormatige estrogeniese blootstelling.
Doel: Om die uitwerking van Zeranoltoediening op die testikulere funksie in muis as
modelle te bepaal.
Metodiek: Muise (n=20) is in Toetsgroep 1 (ontvang 'n eenmalige
Zeranoltoediening); Toets 2 (n=20, ontvang 'n Zeranoltoediening 48-uurliks vir vyf
weke) en twee kontrolegroepe (n=40, ontvang slegs plasebo toedienings) verdeel.
Semenevaluasies en elektronmikroskopiese evaluering is op die testisaspirate
uitgevoer. Patologiese ondersoeke van die testisweefsel is ook uitgevoer.
Resultate: Slegs enkele waarnemings van inhibering van die semenkwaliteit asook
enkele gevalle van patologie van die testisweefsel gemaak.
Gevolgtrekking: Zeranoltoediening volgens hierdie protokol, het nie 'n statisties
betekenisvolle negatiewe effek op die testisfunksie van die muise gehad nie. Indien
daar 'n onderdrukkende of inhiberende effek by mensstudies gevind word, kan dit
moontlik klinies 'n beduidende effek op manlike fertiliteit he, veral by mans met
oligosoospermie (Iae spermkonsentrasie). |
en_US |
dc.format.mimetype |
Application/PDF |
|
dc.language.iso |
other |
en_US |
dc.publisher |
Bloemfontein: Central University of Technology, Free State |
|
dc.subject |
Zeranol |
en_US |
dc.subject |
Mice as laboratory animals - Experiments |
en_US |
dc.subject |
Laboratory animals - Generative organs |
en_US |
dc.title |
Zeranol : 'n Estrogeen-analoog se invloed op die testikulere funksie van muise |
en_US |
dc.type |
Thesis |
en_US |
dc.rights.holder |
Central University of Technology, Free State |
|