Bornman, Conrad
(Bloemfontein: Central University of Technology, Free State, 1998)
So lank as wat daar mense is, sal hulle hulself op 'n foto wil sien.
Hetsy dit vir persoonlike doeleindes is, of vir versiering, sal die
behoefte altyd bestaan.
Daar is 'n baie goeie wisselwerking tussen 'n portretfotograaf ...