Knox, Christel
(Bloemfontein: Central University of Technology, Free State, 1996)
Fotografie is 'n manier hoe 'n fotograaf sy gevoel, denkwyse en emosie kan uitbeeld. Op
so 'n manier kan hy deur sy foto's kommunikeer. Die fotograaf kan op sy eie manier 'n
storie probeer vertel, sonder om enige vorm ...